|
By Centurion Akademie
is daar iets vir almal.
Die sukses van CA se visie word verseker deur:
Die ontwikkeling van kundigheid deur die oordrag van kennis, die aanleer van vaardighede en die vestiging van 'n positiewe ingesteldheid
Ons passie vir onderrig en leer
Die student: "Regkry vir werkkry"
Ervaringsleer vir lewenservaring |
NUUS |
KONTAK |
|
>> Gholf Registrasies vir 2012
[09-01-2012]
LW Alle Gholf Studente, 1ste tot 3de jaars registreer op 23 Januarie 2012
... lees meer
>>CA - Registrasies vir 2012 steeds oop
[03-01-2012]
Registrasies vir 2012 steeds oop. Voornemende studente kan nou reeds inskryf. CA se groot inskrywingsdag vir eerstejaars is op 16 Januarie 2012
... lees meer
|
Hoofkantoor: 012 648 9761
Bemarking: 012 648 9761
Finansies: 012 648 9750
KAARTE

Kampus Kaarte - Centurion
|
CA bied 'n groot verskeidenheid kursusse aan. Ons
kursusse is mark ge-orienteerd en baie van ons studente kry klaar werk nog voor hulle CA verlaat.
|
Goeie nuus vir al CA se voornemende studente!
Die Gautrein busroete loop vanaf die Gautreinstasie,
sowat 300 m vanaf die Soma Kampus af, voor die
Banklaan Kampus verby tot voor ons Hoofkampus /
Highveldkampus.
Vervoer en toegang is dus nou baie maklik vir almal
wat beplan om met die Gautrein te reis. Dit is
natuurlik baie voordelig met al die verkeersprobleme
wat ons ondervind en ook natuurlik parkering.
Laai busroetes af
|