|
Centurion Akademie (Edms) Bpk (Reg. No. 1999/024870/07) is in September 1999 gestig, met die doel om Hoër Onderwys vanaf die jaar 2000 aan te bied.
Hoër Onderwysregulasie No. 24, (b) (1): “Geregistreer by die Departement van Onderwys as 'n inrigting vir private hoër onderwys kragtens die Wet op Hoër Onderwys, No. 101 van 1997. Registrasiesertifikaat no 2001/HE07/003.”
Verdere Onderwys en Opleidingregulasie No. 19, (b) (2): Voorlopig geregistreer by die Department van Onderwys, tot 31 Desember 2014, as ’n private verdere onderwys- en opleidingskollege kragtens die Wet op Verdere Onderwys en Opleiding, No. 16 van 2006. Registrasiesertifikaat no. 2008/FE07/057. “
(Registrasie by die Onderwysdepartement maak tans slegs voorsiening vir voorlopige registrasie – geen inrigting kan volle registrasie kry voordat die voorlopige periode verstryk het nie)
|