CA Registrasies steeds oop tot 17 Februarie vir sekere kursusse. Kontak ons vir meer inligting.                                              Opedag vir 2013 inskrywings - 28 Julie 2012.                  
 

By Centurion Akademie is daar iets vir almal.

CA bied 'n groot verskeidenheid mark ge-orienteerde kursusse aan. Baie van ons studente vind werk nog voor hulle CA verlaat.

 

Die sukses van CA se visie word verseker deur:

Die ontwikkeling van kundigheid deur die oordrag van kennis, die aanleer van vaardighede en die vestiging van 'n positiewe ingesteldheid

- Ons passie vir onderrig en leer
- Die student: "Regkry vir werkkry"
- Ervaringsleer vir lewenservaring

 

NUUS

KONTAK

>>CA - Registrasies vir 2012 steeds oop

[01-02-2012]

Registrasies vir 2012 steeds oop. Voornemende studente kan nou reeds inskryf. CA se groot inskrywingsdag vir eerstejaars is op 16 Januarie 2012

... lees meer

Hoofkantoor:        018 464 4222

Bemarking:          018 464 4222

Finansies:            012 648 9750

 

 

 

 

 

 

CAPA GROEP

VIND 'N KURSUS

Prestige Akademie is CA se kampus in Bellville wat ook CA kursusse aanbied.

CA bied 'n groot verskeidenheid kursusse aan. Ons kursusse is mark ge-orienteerd en baie van ons studente kry klaar werk nog voor hulle CA verlaat.

Meer Inligting

Facebook Feed

VOORHANDELSE TOETSVOORBEREIDING

Nael Akademie - Kursusse