Diploma (2 jaar)
NQF-5 (240 krediete)
SAQA ID 36126
NSS (Gr 12) of gelykwaardige kwalifikasie
Vir meer inligting oor toelatingsvereistes KLIEK HIER:
Rekenaargeletterdheid en Wiskunde / Wiskundige geletterheid
Studente met 'n slaagsyfer van 70% of beter kwalifiseer om aansoek te doen om 'n internasionale eksamen in toepaslike module(s) by 'n geregistreerde eksamensentrum af te lĂȘ.
Ten einde aan IT-standaarde te voldoen word die studiemateriaal en die evaluering in Engels aangebied
Aangebied by: Centurion Highveld Kampus
LOOPBAANGELEENTHEDE