TOELATINGSVEREISTES

Die basiese vereiste om by Centurion Akademie te studeer:

  • Slaag Graad 12 met toelating tot Diploma of Hoër Sertifikaat Studies

Toelating tot Diploma Studies

  • Nasionale Senior Sertifikaat
  • Minimum 30% vir ondderrigtaal van verdere studie
  • Minimum prestasie van 3 (40%-49%) in vier vakke

Toelating tot Hoër Sertifikaat Studies

  • Nasionale Senior Sertifikaat
  • Minimum 30% in onderrigtaal van verdere studie
  • Minimum prestasie van 2 (30%-39%) in 4 ander vakke

Let ook daarop dat daar ander bykomende toelatingsvereistes is by sommige van die programme. Dit sal beskikbaar wees op die spesifieke program se inligtingsbladsy.

REG VAN TOELATING DEUR CA VOORBEHOU