Ons Visie
se visie is om ‘n leier te wees met die hoër onderwysprogramme wat aangebied word.
Die sukses van se visie word verseker deur:
- Die ontwikkeling van kundigheid deur die oordrag van kennis, die aanleer van vaardighede en die vestiging van ‘n positiewe ingesteldheid
- Ons passie vir onderrig en leer
- Die student: “Regkry vir werkkry”
- Ervaringsleer vir lewenservaring
Ons Missie
strewe om die beste gehalte diens aan ons kliënte en studente te lewer deur:
- Kwaliteit van programme
- Markgerigtheid
- Ervaringsleer
|